Department of Social Development
Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk
Abstract
dc:description.abstractDie doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Department of Social Development
- Year dc:date.issued
- 1976
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Wiese, Annaleen Christine
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Helm, Brunhilde
Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/18049
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/18049