{"id":{"repo_id":"cape-town","oai_identifier":"oai:open.uct.ac.za:11427/18048"},"canonical_url":"https://search.dev.ndltd.org/etd/cape-town/oai:open.uct.ac.za:11427/18048","repository":{"repo_id":"cape-town","name":"University of Cape Town","base_url":"https://open.uct.ac.za/oai/request"},"display":{"title":"Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika","abstract":"Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien.","abstract_html":"Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien.","abstract_has_math":false,"creators":["Strydom, Katinka J D"],"institution":"Department of Social Development","degree_name":null,"degree_level":null,"degree_discipline":null,"degree_department":null,"school":null,"contributors":[],"advisors":["Helm, Brunhilde"],"committee_chairs":[],"committee_members":[],"year":1972,"date_issued":"1972","date_published":"1972","updated_at":"2026-07-22T22:23:24Z","subjects":[],"languages":["afr"],"rights":[],"rights_urls":[],"identifier_entries":[]},"links":{"outbound_url":"http://hdl.handle.net/11427/18048","outbound_label":"Handle","outbound_source":"dc:identifier.uri"},"metadata_groups":[{"id":"people","label":"People","entries":[{"key":"dc:contributor.advisor","label":"Advisor","values":["Helm, Brunhilde"]},{"key":"dc:creator","label":"Author","values":["Strydom, Katinka J D"]}]},{"id":"academic_context","label":"Academic Context","entries":[{"key":"dc:date.accessioned","label":"Dc Date Accessioned","values":["2016-03-21T19:10:12Z"]},{"key":"dc:date.available","label":"Dc Date Available","values":["2016-03-21T19:10:12Z"]},{"key":"dc:date.issued","label":"Date","values":["1972"]},{"key":"dc:publisher.department","label":"Dc Publisher Department","values":["Department of Social Development"]},{"key":"dc:publisher.institution","label":"Dc Publisher Institution","values":["University of Cape Town"]},{"key":"dc:type","label":"Dc Type","values":["Doctoral Thesis"]},{"key":"dc:type.qualificationlevel","label":"Dc Type Qualificationlevel","values":["Doctoral"]},{"key":"dc:type.qualificationname","label":"Dc Type Qualificationname","values":["PhD"]}]},{"id":"language_rights","label":"Language and Rights","entries":[{"key":"dc:language.iso","label":"Language (ISO)","values":["afr"]}]},{"id":"identifiers","label":"Identifiers","entries":[{"key":"dc:identifier.uri","label":"Identifier URI","values":["http://hdl.handle.net/11427/18048"]}]},{"id":"additional","label":"Additional Metadata","entries":[{"key":"dc:description","label":"Description","values":["Vol. 2, Case studies, confidential."]},{"key":"dc:description.abstract","label":"Abstract","values":["Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien."]},{"key":"dc:title","label":"Title","values":["Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika"]}]}],"canonical_facts":{"dc:contributor.advisor":["Helm, Brunhilde"],"dc:creator":["Strydom, Katinka J D"],"dc:date.accessioned":["2016-03-21T19:10:12Z"],"dc:date.available":["2016-03-21T19:10:12Z"],"dc:date.issued":["1972"],"dc:description":["Vol. 2, Case studies, confidential."],"dc:description.abstract":["Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien."],"dc:identifier.uri":["http://hdl.handle.net/11427/18048"],"dc:language.iso":["afr"],"dc:publisher.department":["Department of Social Development"],"dc:publisher.institution":["University of Cape Town"],"dc:title":["Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika"],"dc:type":["Doctoral Thesis"],"dc:type.qualificationlevel":["Doctoral"],"dc:type.qualificationname":["PhD"]},"updated_at":"2026-07-22T22:23:24Z"}