School of Education
Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
Abstract
dc:description.abstractDie doel van hierdie studie was om deur die implimentering van die fenomenologigse pedagogiek-denke die werklike essensies van die verhouding primere skoolhoof-onderwyser-leerling m.b.t. leidinggewing aan lg. twee oop te dek. Om leiding te gee, is 'n proses wat ontwikkelend van aard is en waardeur 'n indiwidu gehelp word om sy eie moontlikhede, vermoens, vaardighede en gesindhede te verstaan en aanvaar n.a.v. sy eie aspirasies sodat hy in toenemende mate in staat gestel kan word om sy eie verantwoordelike keuses as indiwidu en as lid van 'n groep van 'n dinamiese maatskappy te voorsien waar hy kan leer omtrent vlakke van onderskeie beroepe en opvoedkundige strewes en waarde-oordele.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- School of Education
- Year dc:date.issued
- 1981
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- Loedolff, Christiaan Albertyn
- Advisor dc:contributor.advisor
-
- Van Wageningen, G
Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/15805
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/15805