Back to results

Department of Historical Studies

Brits-Kaffraria, 1853-1866

Abstract

dc:description.abstract

In die behandeling van Brits-Kaffraria van 1853 tot 1866 (dit wil sê vanaf Cathcart se skikkinge tot by die bekendmaking van die anneksasie van Brits-Kaffria) is die bedoeling nie gewees om 'n volledige opgawe te gee van al die besonderhede in verband daarmee nie, omdat dit die perke van 'n skripsie te ver sou oorskry. Daar is alleenlik 'n poging aangewend om 'n duidelike beeld te gee van die belangrikste geskiedkundige gebeurtenisse en ontwikkelinge in Brits-Kaffraria tydens daardie periode. Die gevolge van die anneksasie moes onaangetas gelaat word daar ruimte dit nie toegelaat het nie, en ook omdat sommige van die gevolge hulle waarskynlik lank daarna eers laat geld het en dit sou my te ver van die eientlike gekose tydperk wegvoer.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Department of Historical Studies
Year dc:date.issued
1926

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Steyn, Hendrik P

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/12456
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/12456

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Steyn, Hendrik P. Brits-Kaffraria, 1853-1866. Department of Historical Studies, 1926. http://hdl.handle.net/11427/12456