Department of Historical Studies
Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863
Abstract
dc:description.abstractMet hierdie verhandeling is daar probeer om 'n leemte aan te vul wat bestaan ten opsigte van die vroee geskiedenis van die Durbanville-gebied voor 1863. Daar is min geskrewe werke wat uitsluitlik oor hierdie gebied handel en waar dit weI bestaan (byvoorbeeld A Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville) is dit hoofsaaklik die kerk - en skoolgeskiedenis wat toegelig word. Die jaartal 1800 is as vertrekpunt vir die verhandeling gebruik. want deur proklamasies wat op 4 Desember 1800 en 13 Februarie 1801 van krag geword het om die "landbouwer alle mogenlyke aanmoediging te verleenen omme eene grootere quantiteit Koorn als gewoonlyk te cultiveeren," is die beslag gele vir 'n bedryf wat in die Durbanville-gebied sulke groot afmetings aangeneem het, dat dit spoedig as die graanskuur van die Kaapkolonie bekend sou word. Met die versnelling in tempo van die koring bedryf, moes groot hoeveelhede koring oor ontoereikende paaie na die regeringskure vervore word. Die lang afstande het 'n geskikte oorstaanplek met die trekvee gebiedend noodsaaklik gemaak. Pampoenkraal, 'n waterryke plek tussen die Tygerbergheuwels het die aangewse plek geblyk te wees.
Degree
thesis:*- Grantor dc:publisher.institution
- Department of Historical Studies
- Year dc:date.issued
- 1977
Author and committee
dc:creator, dc:contributor.*- Author dc:creator
-
- De Jongh, Jacobus Gideon
Rights
- Language dc:language.iso
- eng
Identifiers
dc:identifier.*- Handle dc:identifier.uri
- http://hdl.handle.net/11427/10393
- OAI identifier oai:identifier
- oai:open.uct.ac.za:11427/10393