Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 13 of 13 for “"riglyne"”.

  1. Riglyne vir die implementering van 'n portuurhelpersprogram in universiteitskoshuise

    The purpose of this study is to provide a comprehensive description of what a peer helper programme is and to set guidelines for the design and implementation of a peer helping programme for university residence students. In order to achieve these objectives a literature study was firstly conducted …

    nwu-za Repository record for Riglyne vir die implementering van 'n portuurhelpersprogram in universiteitskoshuise (opens in a new tab)

  2. Pastorale riglyne om uitbranding te voorkom vanuit Bybelse perspektiewe op rus

    … wat gestel word, is: Watter pastorale riglyne ten opsigte van rus kan volgens Bybelse perspektiewe daargestel word as 'n hulpmiddel om uitbranding te voorkom? Die navorsing geskied vanuit die epistemologiese paradigma van Praktiese Teologie en wel dan in besonder, die pastorale …

    nwu-za Repository record for Pastorale riglyne om uitbranding te voorkom vanuit Bybelse perspektiewe op rus (opens in a new tab)

  3. Riglyne vir die ontwikkeling van 'n ekotoerisme-attraksie : met spesifieke verwysing na vleilande

    South Africa, undoubtedly, has the natural resources and unique cultural diversity to become and internationally acclaimed ecotourism destination. The Country's natural resources can be a major contributor to long-term economical success should a sound and viable tourism infrastructure be in place. …

    nwu-za Repository record for Riglyne vir die ontwikkeling van 'n ekotoerisme-attraksie : met spesifieke verwysing na vleilande (opens in a new tab)

  4. Die aard en impak van psigologiese geweld op sekondêreskool-onderwysers : riglyne vir ondersteuning

    Psychological violence is mistreatment that is severe enough to influence the target person's health, to destroy his work or total career and overstrain his relationship with his family or friends. The impact of psychological violence has compelled many a company and organization to introduce …

    nwu-za Repository record for Die aard en impak van psigologiese geweld op sekondêreskool-onderwysers : riglyne vir ondersteuning (opens in a new tab)

  5. Developing guidelines to promote community participation and local accountability for pregnant women’s access to basic antenatal care in Mpumalanga Province South Africa

    … Die doel van die studie was om riglyne te ontwikkel om gemeenskapsdeelname en plaaslike verantwoordelikheid vir gesondheid te verbeter deur maniere te ondersoek om die gemeenskap by basiese voorgeboortesorg te betrek om só voorgeboortelike opname te verhoog. Dit sal daartoe bydra …

    pretoria Repository record for Developing guidelines to promote community participation and local accountability for pregnant women’s access to basic antenatal care in Mpumalanga Province South Africa (opens in a new tab)

  6. Die voorligtingsbehoeftes van Sekondêre leerlinge in 'n benadeelde gemeenskap en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram:'n opvolgstudie

    … amptelike handleiding voorsien nie die nodige riglyne aan voorligters vir hul taak nie, en dus is 'n reeks doelstellings in funksionele terme geformuleer. Havighurst (1972) se formulering van adolessente ontwikkelingstake, aangevul deur die navorsing van Burns (1988), kan as n bruikbare …

    western-cape Repository record for Die voorligtingsbehoeftes van Sekondêre leerlinge in 'n benadeelde gemeenskap en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram:'n opvolgstudie (opens in a new tab)

  7. Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing

    … is, soos bespreek in hoofstukke vier en vyf, as riglyne gebruik word vir verdere studies in hierdie verband. Die navorser is van mening dat pasgemaakte programme wel toepassingsmoontlikhede inhou indien die geïdentifiseerde struikelblokke uit die weg geruim kan word. Soortgelyke studies word …

    nwu-za Repository record for Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing (opens in a new tab)

  8. Gemeenskapsdiensvonnisse as alternatief tot gevangenisstraf : 'n maatskaplikewerk perspektief

    … van teoretiese en praktiese navorsing. Ten einde riglyne te bepaal vir die toepassing van gemeenskapsdiensvonnisse word in hoofstuk 6 en 7 'n bespreking gegee van die toepassing van gemeenskapsdiensvonnisse in Engeland, Wallis en die Verenigde State van Amerika. Een van die belangrikste dele van …

    cape-town Repository record for Gemeenskapsdiensvonnisse as alternatief tot gevangenisstraf : 'n maatskaplikewerk perspektief (opens in a new tab)

  9. Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes

    … kurrikulum te hê wat vir onderwysers riglyne gee en van lesplanne voorsien sodat hulle weet wat van hulle verwag word. Kwessies soos werkslading, assessering, tydsbestuur, hulpbronne en opleiding is egter in sommige skole nog problematies. Met al die inligting wat in die kwantitatiewe …

    nwu-za Repository record for Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (opens in a new tab)

  10. Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District

    … en doelwitte van die studie was om kommunikasieriglyne te ontwikkel om grootouergeleide gesinne te ondersteun rakende seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hierdie studie is in twee fases uitgevoer. Fase 1: 'n kwalitatiewe, beskrywende fenomenologiese en kontekstuele navorsingsontwerp is …

    pretoria Repository record for Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District (opens in a new tab)

  11. 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans

    … die navorsingsresultate te verifieer. Bestaande riglyne vir kwalitatiewe navorsing is sover moontlik in die studie toegepas en daar is daarin geslaag om, hoewel nie uitvoerig nie, 'n getroue prentjie van die lewensituasie van die geskeide blanke man te beskryf. Die data is verkry deur onderhoude …

    pretoria Repository record for 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans (opens in a new tab)

  12. Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province

    … betref, ten spyte van die beskikbaarheid van riglyne vir moeder- en neonatale verwysingstelsels. Daarom moet gepaste maatreëls ingestel word om die implementering van die riglyne vir moeder- en neonatale verwysingstelsels te verbeter om die land te help om hierdie uitdagings te oorkom. Doel: …

    pretoria Repository record for Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province (opens in a new tab)

  13. Christosentriese prediking in die AP Kerk : 'n prakties–teologiese studie

    Christocentric preaching in the AP Church - a practical theological study, is a dissertation wherein Christocentric preaching from the patriarchal narratives by AP Church preachers, is being investigated to determine to what extend it complies with the basic principles of Christocentric preaching. …

    nwu-za Repository record for Christosentriese prediking in die AP Kerk : 'n prakties–teologiese studie (opens in a new tab)