Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 10 of 10 for “"onderwysers"”.
-
Wit onderwysers se persepsies van Swart onderwysers se beroepswereld as leefwereld
… van hierdie studie was om vas te stel of wit onderwysers sekere persepsies rakende die beroepswereld as leefwereld van swart onderwysers huldig. Uit die Iiteratuurstudie het dit geblyk dat die implementering van die beleid van afsonderlike ontwikkeling daartoe gelei dat swart en wit …
-
Die aard en impak van psigologiese geweld op sekondêreskool-onderwysers : riglyne vir ondersteuning
Psychological violence is mistreatment that is severe enough to influence the target person's health, to destroy his work or total career and overstrain his relationship with his family or friends. The impact of psychological violence has compelled many a company and organization to introduce …
-
Ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole van die BRICS-lidlande: 'n Vergelykende dokumentêre studie
Ondersteuningsdienste aan onderwysers is ʼn komponent van enige doeltreffende onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek met die fokus op onderwysers in openbare skole. Die BRICS-lidlande is Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie is een van …
-
An analysis and criticism of the English series of the South African "individual intelligence scale" (Provisional Tests-1925)
… Annual Congress Meeting of the Suid Afrikaanse Onderwysers Unie a paper was read by Dr. H. Cruse on "Intelligence Tests and their applications to the Schools". As a result of this paper it was decided to appoint a Committee to attempt to standardize tests for pupils in South African schools, …
-
Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing
… 'n kind grootword asook die kundigheid van onderwysers. Kinders wat in lae sosio-ekonomiese omstandighede grootword, word as kinders met 'n groter risiko vir perseptuele en motoriese agterstande beskou; gevolglik lei hierdie situasie daartoe dat hulle hulpverlening ten opsigte van hierdie …
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
… van die KABV vir VEG leerders op die onderwysers. Die probleme en uitdagings wat uit hierdie fokusgroepbesprekings na vore gekom het, is vervolgens bespreek met die bestuurspanne van die vier skole. Die bestuurspanne het kommentaar gelewer op die probleme en uitdagings en oplossings …
-
Invloed van agtergrondmusiek rakende graad 6-leerders se gedragspatrone
… groter dissipline probleme onder leerders gelei. Onderwysers raak toenemend gefrustreerd aangesien min praktiese oplossings vir hierdie probleem bestaan. Hierdie studie bestudeer die rol wat agtergrondmusiek in die klaskamer kan speel om die leerling se konsentrasievermoë te verhoog, sy gedrag …
-
Die beoefening van praktykgebaseerde navorsing ter verbetering van die leerfasiliteringsrol van Intermediêre Fase wetenskaponderwysers
… optimale leer te bereik. Daar word van wetenskaponderwysers verwag om aan verskeie rolle binne die onderrig-en leeromgewing te voldoen. Die KABV dui aan dat wetenskaponderwysers ‘n navorsingrol sowel as ‘n leerfasiliteringsrol in sy/haar klaspraktyk moet vervul. Dit is die wetenskaponderwyser se …
-
An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools
… behels, en die sosiale wat die prinsipaal en die onderwysers behels. Die oorsig van die literatuur het daarop gewys dat die fisiese fasiliteite belangrik is vir opvoeding, maar hulle uitwerking op die kwaliteit van onderrig afhanklik is van hulle benutting deur die onderwysers. Byvoorbeeld, …
-
Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders
… van die toetslinge soos geevalueer deur onderwysers gevind. - Die eienskappe is motoriese koordinasie, taalvermoë, konsentrasievermoe, emosionele rypheid en algemene intelligensie. GEVOLGTREKKING Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat van die persoonlike en omgewingsfaktore wat …