Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 19 of 19 for “"geskiedenis"”.
-
Johannes Gysbertus Van Reenen - sy aandeel in die Kaapse geskiedenis tot 1806
No abstract available.
-
Bekamping van die hoe druipsyfer in algemene wetenskap en geskiedenis op senior primere vlak
… jaar ondervind was in Algemene lfletenskap en Geskiedenis in Manenberg senior primgre skole, kon verbeter.
-
Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841
… 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere …
-
Die arbeids-kolonie Kakamas
… politieke en in mindere mate, die ekonomiese geskiedenis van Suid-Afrika was reeds die onderwerp van vele navorsing. Daarenteen het die geskiedkundiege ontwikkeling van bepaalde dorpe en streke min aandag geniet in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing. In 'n uitgestrekte land soos hierdie is …
-
Towards a legal history of white women in the Transvaal, 1877-1899
… onskatbare waarde is in die ondersoek van vrouegeskiedenis, deurdat dit ‘n nuwe perspektief bied. Die skryf van vrouegeskiedenis moet in teorie gegrond wees, aangesien konsepte soos ‘history as a performance’ en ‘occasionalism’ belangrik is, veral wanneer dit kom by geskiedenis in hofsake. ‘n …
-
Die tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-Afrika
… verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand …
-
Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900
My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy …
-
Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863
… aan te vul wat bestaan ten opsigte van die vroee geskiedenis van die Durbanville-gebied voor 1863. Daar is min geskrewe werke wat uitsluitlik oor hierdie gebied handel en waar dit weI bestaan (byvoorbeeld A Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville) is dit hoofsaaklik die kerk - en skoolgeskiedenis …
-
Die karnavalisering van die geskiedskrywing in die roman Sirkusboere
… het. Die roman fokus ook op die koloniale geskiedenis van Suid-Afrika, maar dit beklemtoon die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse oorlog. 'n Hoofaspek wat in Sirkusboere uitgelig word is die groteske en satiriese wyse waarop oorlogsgebeure deur sirkusvertonings herskep en uitgebeeld word …
-
Stormwatersloot
… dit 'n dekade of twee in die toekoms is, met 'n geskiedenis wat homself effens anders uitgespeel het as wat 'n mens sou kon verwag. Le Roux Basson, oftewel Maanhaar, is 'n bekende sanger wat oenskynlik 'n perfekte lewe het in 'n era waarin celebrity-status slaafs nagejaag of selfs nageboots word. …
-
Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021)
… historiese trauma wat deur Suid-Afrika se geskiedenis van kolonisasie en apartheid veroorsaak is, insig bied tot die land se komplekse sosiopolitieke landskap. Hoewel navorsing oor plek en ruimte, sowel as trauma en herinnering in die Afrikaanse letterkunde bestaan, is dit tot dusver selde …
-
Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden
… gedurende apartheid. Onderdrukte fasette van die geskiedenis kom na vore in Van Heerden se oeuvre, wat 'n stem gee aan diegene wat in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing gemarginaliseer is. Die soeke na identiteit mi 'n traumatiese belewenis en die (on-)moontlikheid van he ling is sentrale temas …
-
'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband
… die eerste maal dros. Die meeste drosters het 'n geskiedenis van wegloop- of drosgedrag. Die I.K. van drosters is ietwat laer as die van die normale bevolking, en hulle is ook meestal skolasties vertraag. Die meeste drosters meld mees gereeld hulle ongelukkigheid by die veiligheidsplek as 'n rede …
-
Ballingskap en vervreemding in die werk van Vernon February en Julian de Wette (exile and estrangement in the work of Vernon February and Julian de Wette)
Identity plays an important role in the work of writers who are in exile. Exile and alienation in the writing of South African authors are well document with a focus on writers like Alex La Guma, Dennis Brutus, Lewis Nkosi, Nat Nakasa and others. It received little attention in the Afrikaans …
-
The nature of the tripartite alliance and its impact on the operations of the ANC government in South Africa, 1990-2017
… drie partye, wat elkeen 'n duidelike ideologiese geskiedenis en eunbasis het. Die struktuur is 'n spesiale plek om agendas te definieer en beleid te formuleer, en dit loop gereeld in stryd met hierdie metodes en instruksies. Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) is in 2012 gefinaliseer, en die …
-
Hertzogprystoekennings vir drama : 1915 tot 1971 (Afrikaans)
… word aangetoon. Die sestigerjare was in die geskiedenis van die land en van die Akademie vol beroeringe. Met betrekking tot die Akademie se beleid oor die handhawing en bevordering van die Afrikaanse kultuur, het Akademielede van mekaar verskil oor die vertolking en uitlewing daarvan. Dit het …