Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 7 of 7 for “"Vrou"”.

  1. Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers

    … se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel …

    cape-town Repository record for Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers (opens in a new tab)

  2. 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans

    … dat sosiaal-wetenskaplikes veral in die geskeide vrou geYnteresseerd is en dat haar eweknie, te wete die geskeide man, verwaarloos word. Nogtans is waardevolle inligting uit die beskikbare literatuur onttrek oor die egskeidingsproses en oor sowel die geskeide vrou as die geskeide man. Die insigte …

    pretoria Repository record for 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans (opens in a new tab)

  3. Abjection in the novels of Marlene Van Niekerk

    … of her first collection of short stories, Die Vrou wat haar verkyker vergeet het [The woman who forgot her binoculars] in 1992, there was general consensus that the baroque nature of the language resulted in reader resistance to the text. This explains why she decided to write her first novel …

    cape-town Repository record for Abjection in the novels of Marlene Van Niekerk (opens in a new tab)

  4. Art, gender ideology and Afrikaner nationalism : a history of the Voortrekker Monument tapestries

    … tapestries were commissioned in 1952 by the Vrou-en Moederbeweging van die A1XV (Suid-Afrikaanse Spoorweё en Hawens) and presented to the Voortrekker Monument in 1960. It was decided that the tapestries should depict the Great Trek of 1838 and, due to his widely acclaimed status as an …

    cape-town Repository record for Art, gender ideology and Afrikaner nationalism : a history of the Voortrekker Monument tapestries (opens in a new tab)

  5. Die Nuwer Testament

    … van die intriges sluit in: Merinda, Fabian se vrou, 'n wynsuiper wat 'n pandjieswinkel in die dorp bedryf; Konstand, 'n geheimsinnige besigheidsman wat die dier leer dans en Aviva, Fabian se baas, wat hom 'n verhoging aanbied om mense (die uiteindelike voedingsbron vir die dier) wat selfmoord …

    cape-town Repository record for Die Nuwer Testament (opens in a new tab)

  6. Die benutting van projektiewe tegnieke ten opsigte van die moeder se emosionele belewenis van 'n miskraam (Afrikaans)

    Bereavement of a miscarriage is complex because of factors that are unique to this loss. There is no visible child to mourn for, no memories or shared life experiences. The death is sudden and there usually a lack of recognition of the significance of such a loss by society. In addition, women who …

    pretoria Repository record for Die benutting van projektiewe tegnieke ten opsigte van die moeder se emosionele belewenis van 'n miskraam (Afrikaans) (opens in a new tab)

  7. Moet vroue werklik stilbly in die kerk? : 'n Gereformeerde interpretasie van die 'Swygtekste' by Paulus in die lig van hulle sosiohistoriese, openbaringshistoriese en kerkhistoriese konteks

    In the history of exegesis 1 Corinthians 14:34-35 and 1 Timothy 2:11-15 have functioned as the heavy artillery against women in the ministries. From the 4th century BC, when the Church really started to develop from a dynamic underground movement of believers to a state Church organised in the …

    nwu-za Repository record for Moet vroue werklik stilbly in die kerk? : 'n Gereformeerde interpretasie van die 'Swygtekste' by Paulus in die lig van hulle sosiohistoriese, openbaringshistoriese en kerkhistoriese konteks (opens in a new tab)