Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 1 of 1 for “"Tradisionele onderrigbenadering"”.

  1. Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde

    Hierdie studie handel oor die invloed van twee onderrigbenaderings naamlik tradisioneel en sosiaal-konstruktivisties, op Graad 6-leerders se studieoriëntasie in Wiskunde. Om die omvang hiervan beter in perspektief te plaas is daar gekyk na wat die moontlike verskille is tussen die tradisionele

    pretoria Repository record for Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde (opens in a new tab)