Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 1 of 1 for “"Salomon Gerhardus (Manie) Maritz"”.
-
Genl S G (Manie) Maritz se aandeel aan die rebellie van 1914 -1915
Toe die Rebel1ie in 1914 uitbreek, was Salomon Gerhardus (Manie) Maritz op 38-jarige ouderdorn die jongste van alle eertydse Boere-generaals uit die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902). Irnmer rusteloos van geaardheid, daarby voortvarend en impulsief, sou die daaropvolgende gebeure hom opnuut, soos 14 …