Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 10 of 10 for “"Onderhoud"”.

  1. Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde

    … is ek gebruik gemaak van fokusgroeponderhoude wat drie maal gehou is met beide die groepe, altesaam ses sessies. Daar was sewe leerders wat elk van die groepe verteenwoordig het, veertien leerders altesaam. Daar is gebruik gemaak van ’n individuele onderhoud met die …

    pretoria Repository record for Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde (opens in a new tab)

  2. Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde se siening van inklusiewe onderwys-implementering en skoolontwikkeling (Afrikaans)

    … privaatskole deur ’n semi-gestruktureerde onderhoud, ’n dokument-analise en literatuurstudie ingesamel en verwerk. Die data het die skoolhoofde se persepsies aangaande die Suid-Afrikaanse inklusiewe privaatskole se aard; ligging; die kundigheid van hulle belanghebbendes; die skole se …

    pretoria Repository record for Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde se siening van inklusiewe onderwys-implementering en skoolontwikkeling (Afrikaans) (opens in a new tab)

  3. Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans)

    … elk van hierdie vaders ‘n semi-gestruktureerde onderhoud gevoer. Met behulp van literatuurstudie en gesprekke met kundiges het die navorser daarin geslaag om ‘n teoretiese raamwerk saam te stel ten opsigte van beheer en toesig, die effek van egskeiding op ‘n ouerpaar en ‘n kind in die …

    pretoria Repository record for Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans) (opens in a new tab)