Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 9 of 9 for “"Omgewing"”.
-
Werkstevredenheid van manlike opvoeders in die George–omgewing
Several newspapers report on the early resigning of male educators from education. Previous studies reported that there are more female than male educators in education and that males leave this profession much earlier than females. As an in-service teacher, the researcher has observed the same …
-
'n Waarderingsperspektief van ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses in 'n landelike omgewing
The purpose of this study was from a valuation perspective, a qualitative inquiry on parents' involvement in their children's learning in a rural area. The population consisted of parents with children in a primary school in a rural area, in and around Wellington. Information was obtained through …
-
Toepassingswaarde van 'n pasgemaakte perseptueel-motoriese bewegingsontwikkelingsprogram by vier- tot sesjarige leerders in die Vaalharts omgewing
… faktore beïnvloed wat onder andere insluit die omgewing waarin 'n kind grootword asook die kundigheid van onderwysers. Kinders wat in lae sosio-ekonomiese omstandighede grootword, word as kinders met 'n groter risiko vir perseptuele en motoriese agterstande beskou; gevolglik lei hierdie situasie …
-
Serial murder : psychological themes
… dat die persone in 'n arm sielkundige omgewing groot geword het. Ten spyte van die feit dat sekere van die bevindinge tot veralgemening mag lei, word die unieke samestelling van elke individu wat reeksmoord gepleeg het bepleit en word kategorisering vermy.
-
Modelling and control of an articulated underground mining vehicle
… operateurs uit die gevaarlike ondergrondse omgewing verwyder word. Voordat aandag aan die automatisering van die prosedure geskenk kan word, moet die prosedure en die algemene mynbedrywighede rakende die prosedure deeglik bestudeer en verstaan word. As gevolg hiervan word die huidige, …
-
'n Ondersoek na die funksionele opleiding van begeleiers in Suid-Afrika (Afrikaans)
AFRIKAANS: Gebore en getoeë in 'n omgewing waar die besondere uitdagings grondliggend aan die musikale kunsvorm van begeleiding nie erken is nie, maar eerder as 'n vanselfsprekendheid by pianiste gereken is, het 'n toenemende behoefte aan toepaslike leiding en opleiding die teelaarde vir die …
-
The literature on perceptions of environmental taxation in South Africa
… taxes. AFRIKAANS : Ons word omring deur omgewingsprobleme. Party van ons erken dit; ander wil liewers voorgee dat sulke probleme nie bestaan nie. Die werklike posisie is dat as iets nie binnekort daaraan gedoen word nie, bestaan daar ‘n daadwerklike gevaar dat ons planeet vernietig kan …
-
Essays on international capital flows and macroeconomic stability
… en hoogs afhanklik is van die makro-ekonomiese omgewing. Ons bestudeer voorts die transmissiekanaal wat portefeuljevloei aan kredietverlening in Suid-Afrika koppel. Ons poneer dat die transmissie werk deur banke se kredietvoorraad te verhoog, en ons vind empiriese steun vir hierdie hipotese. …
-
Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa
… met die ekonomiese, maatskaplike en omgewingstelsels, en doen dit nie net direk nie, maar ook indirek, deur middel van terugwaartse en voorwaartse prosesse. Daarby kan die interaksies positiewe en negatiewe gevolge hê. Om ingeligte besluite te neem oor die keuse van energietegnologieë …