Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 20 of 23 for “"Letterkunde"”.
-
Dokters as digters in die Afrikaans letterkunde
The objective of the essay is to examine the poetry of doctors who are poets in Afrikaans and are canonized poets in the Afrikaans literature. The poetry of ten doctors since 1838 was examined. Furthermore, the medical-scientific reflection in their poetry was reviewed where it appeared to be …
-
Letterkunde en die dood : onmoontlikheid en die moontlikhede van die teks
The vantage point of this thesis is that literature, as an art form directed at life, at a portrayal of life in all its complexity, is exactly for that reason most closely concerned with death. Being specifically not a study of literature about death, but rather literature and death, it is an …
-
Gender-konstruksies in die afrikaanse letterkunde : 'n ondersoek in kultuurstudies, litterêre teorie en kreatiewe skryfwerk
This thesis argues that gender is a construct or a choice. The different gender positions (feminisms, masculinities, homosexualities et al.) are read against modem literary theory. When applicable a particular theory is tested from a creative perspective. The outset of the thesis is metafictional …
-
'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde
… studie wil slegs fokus op sekere aspekte van die letterkunde wat aanduiding bevat van die ervaring van gay-persone binne die samelewing, en die impak van hierdie ervaring op die gay-individue se psige.
-
Die Simson-narratief : 'n vergelykende literêre analise
… 'n literêre benadering van die Bybel, is dat letterkunde met fiksie vergelyk word. Genoemde beswaar is gegrond op 'n wanbegrip van letterkunde. 'n Literêre teks word nie deur die historisiteit of fiktiwiteit van die materiaal geraak nie. Hierdie studie kom onder meer tot die gevolgtrekking dat …
-
Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde
In die skripsie word die hiaat ondersoek wat tussen die oorspronklike konsepsies van die "Erotiek", waar dit beskou is as 'n kosmogoniese mag, die Primêre Beweger, wat die skepping mitologies laat afspeel het, en die moderne opvattings en toepassings van betekenis dieselfde term waar die betekenis …
-
n Kritiese ontleding van die jongste benaderings ten opsigte van die onderrig en evaluering van Afrikaanse letterkunde in die hoërskool
The meaning, value and aim of this study lie in the awareness and identification of problem areas in examination of Afrikaans literature on high scholl level, usually pertaining to Grades 11 and 12 learners, taking Afrikaans as First Language (HG) subject. An exposition and analysis of the most …
-
'n Herwaardering van die werk van Elise Muller
… van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas …
-
Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021)
… en traumatiese herinnering in die Afrikaanse letterkunde deur te steun op Michelle Balaev (2008) se argument dat plek sentraal is tot literêre uitbeeldings van trauma, beide as die plek van ervaring en as 'n bydraer tot die organisasie van herinnering en betekenis. Deur 'n raamwerk te gebruik …
-
Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux
… is vir die oorgang na die primordiale wȇreld in letterkunde: en 3. dat primordialiteit en die proses van simboliseling waarmee tot die primordiale wȇreld oorgegaan word, tot 'n evalueerende konsep van die literȇre teks ontwikke1.
-
Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne
… hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in …
-
n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy)
… word swart feministiese denkskole oor die letterkunde ingereken as ontledingsinstrumente om Wyngaard se trilogie binne die ruim trajek van swart feministiese fiksie te posisioneer. Terselfdertyd word Wyngaard se subjektiwiteit as swart vroue-outeur krities bekyk omdat sy deur middel van …
-
Die rol van die outeur in moderne literêre teorie, met spesifieke verwysing na die ek-poësie van Breyten Breytenbach en D.J. Opperman
… skep vir 'n hedonistiese benadering tot letterkunde; so 'n benadering is inderdaad die logiese eindpunt van die geleidelike ontwikkeling weg van die auteur en na die leser. 'n Onderskeid kan daarbenewens getref word tussen "behoudende" en "radikale" benaderings, met eersgenoemde wat …
-
? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters
… tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies van …
-
Die poësie van Ingrid Jonker
… (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman "My pop val stukkend" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis "sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken"
-
Die vloedbos sal weer vlieg
… in Letters to a young poet. word die invloed van letterkunde, visuale kuns en die genesende waarde van die verhaalvers bespreek. Die studie geskied binne die mitologiese en psigonalitiese raam werk wat onder meer geskep is in Roland Bartes In mythologies, Clarissa Pinkola Estés in Women who run …
-
’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun
… studie spreek ’n leemte in die Afrikaanse letterkunde aan deur geestesgesondheid, spesifiek posttraumatiese stresversteuring (PTSV), saam met ras, klas en gender in te reken wanneer die vrouekarakters se geleefde ervaring ondersoek word. Die hoofnavorsingsvraag fokus op die rol van trauma …
-
Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse)
… van bruin manlike figure in die Afrikaanse letterkunde te verken en evalueer deur die werk van jonger en kontemporêre manlike digters te ontleed. Dit is duidelik dat die bruin manlike digter uniek geposisioneer is om die ervarings en geskiedenisse van die bruin manlike subjek te verwoord. …
-
Javanen beschreven door E. du Perron en P.A. Toer
… was een unicum binnen de Nederlands-Indische letterkunde. Hij had zich los gemaakt van het slaafse Javaanse model en ontwikkelde zich tot een nationalist van het eerste uur, een intellectueel, voor wie de rest van zijn leven in het teken stond van zijn idealen. Du Perron had in Multatuli een …
Page 1 of 2