Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 2 of 2 for “"Kurrikulums"”.
-
Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
… van Basiese Onderwys het in reaksie daarop twee kurrikulums ontwikkel: 'n vaardigheids- en beroepskurrikulum vir leerders met matige intellektuele gestremdheid en die ander 'n kurrikulum vir skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes op 'n vlak wat toeganklik is vir VEG leerders. Hierdie …
-
Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde
Hierdie studie handel oor die invloed van twee onderrigbenaderings naamlik tradisioneel en sosiaal-konstruktivisties, op Graad 6-leerders se studieoriëntasie in Wiskunde. Om die omvang hiervan beter in perspektief te plaas is daar gekyk na wat die moontlike verskille is tussen die tradisionele …