Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 16 of 16 for “"Inligting"”.

  1. Metaalbewerkers van Phalaborwa (Afrikaans)

    … oorblyfsels ook met behulp van etnohistoriese inligting aangaande vroeë baPhalaborwa-gemeenskappe geskakel is. Opgrawings toon dat yster en koper in die navorsingsgebied bewerk is met behulp van verskillende prosesse en in verskillende tipes oonde. Die bewerking van die metale toon sekere …

    pretoria Repository record for Metaalbewerkers van Phalaborwa (Afrikaans) (opens in a new tab)

  2. 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans

    … te wete die kwali tatiewe model, eerstehandse inligting te bekom rakende enkele geskeide blanke Suid-Afrikaanse mans se sosiale werklikheid, dit wil se hoe hulle sin en betekenis aan hul egskeidings gee. Om te let op die behoefte van die geskeide man aan terapeutiese hulpverlening en op grond …

    pretoria Repository record for 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans (opens in a new tab)

  3. Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring

    … in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende …

    cape-town Repository record for Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring (opens in a new tab)

  4. Die verhoudingsvraagstuk in polisiering

    … in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende …

    cape-town Repository record for Die verhoudingsvraagstuk in polisiering (opens in a new tab)

  5. 'n Ondersoek na die funksionele opleiding van begeleiers in Suid-Afrika (Afrikaans)

    … verskuif na die samestelling van 'n vraelys as inligting-insamelingsinstrument. Die oogmerk van genoemde vraelys was hoofsaaklik die inwinning van persoonlike opleidingservaringe van die betrokke proefpersone sowel as 'n toekomsvisie rakende die opleiding van begeleiers-van-môre. Hoewel die …

    pretoria Repository record for 'n Ondersoek na die funksionele opleiding van begeleiers in Suid-Afrika (Afrikaans) (opens in a new tab)

  6. Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans)

    … word. Tydens die empiriese studie is die inligting geanaliseer. Die semi-gestruktureerde onderhoude het die navorser in staat gestel om sekere temas, wat tydens die onderhoude na vore gekom het, op te volg, terwyl die respondente in staat gestel is om hul omvattende verhaal te vertel. Elk …

    pretoria Repository record for Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans) (opens in a new tab)

  7. Die beoefening van praktykgebaseerde navorsing ter verbetering van die leerfasiliteringsrol van Intermediêre Fase wetenskaponderwysers

    … Navorsing behels onder andere die insameling van inligting oor ‘n spesifieke onderwerp. ‘n Navorsingsrol vereis dat die wetenskaponderwyser navorsing moet doen rakende leerinhoud, leertaakontwerp en leertaakaanbieding. Wat egter onbekend is in die Suid-Afrikaanse literatuur is die aanwending van …

    pretoria Repository record for Die beoefening van praktykgebaseerde navorsing ter verbetering van die leerfasiliteringsrol van Intermediêre Fase wetenskaponderwysers (opens in a new tab)

  8. Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering

    … van mening dat die studie tog waardevolle inligting na vore gebring het ten einde WHP-personeel in Suid Afrika bewus te maak van die belyning van WHPs met die ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynsbenadering. Dit is belangrik dat WHP-personeel sal begryp dat hul dienste deel vorm van die …

    pretoria Repository record for Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering (opens in a new tab)

  9. 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband

    … onderhoude met die personeel het addisionele inligting verskaf. Oor sekere van die data is gegewens van die totale drosterpopulasie oor 10 jaar ingewin (N=492). Ander gegewens is vanuit die beskikbare persoonlike lêers (nl=413) verkry. Nie alle lêers het die verlangde gegewens beskikbaar gehad …

    cape-town Repository record for 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband (opens in a new tab)

  10. Ouers se belewing van hul seksueel getraumatiseerde kind

    … voorafopgestelde menings en misleidende inligting is. In hierdie studie word die konsep seksuele traumatisering gebruik. In die literatuurstudie is die rouproses as 'n kategorie gei'dentifiseer waaronder die volgende subkategoriee" resorteer skok en ongeloof, ontkenning, woede, …

    zulu Repository record for Ouers se belewing van hul seksueel getraumatiseerde kind (opens in a new tab)

  11. Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes

    … in sommige skole nog problematies. Met al die inligting wat in die kwantitatiewe en kwalitatiewe fase asook in die besprekings met die skoolbestuurspanne ingesamel is, is 'n handleiding vir beginneronderwysers saamgestel vir opleiding in die Lewensvaardigheid KABV vir VEG leerders wat as die …

    nwu-za Repository record for Die implementering van die Lewensvaardigheid Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring vir verstandelik erg gestremde leerders in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (opens in a new tab)

  12. Comparative genomics of Listeria species isolated from the meat processing chain in South Africa

    … toesig van Listeria spp. beïnvloed, en die inligting wat hier gegenereer word, kan gebruik word in voedselveiligheidsrisikobepaling, -bestuur en -beskerming vir openbare gesondheid. IsiZulu: Lolu cwaningo, lwesifundo sokuqhathanisa izakhi zofuzo zezinhlobo ze-Listeriya ezihlukaniswe …

    pretoria Repository record for Comparative genomics of Listeria species isolated from the meat processing chain in South Africa (opens in a new tab)

  13. Die vertaling en ontwikkeling van sinsmateriaal vir die evaluasie van spraakpersepsie by Xhosa-sprekendes (Afrikaans)

    … sinsmateriaal hoë-vlak kontekstuele Iinguïstiese inligting. Die geldigheid van die evaluasieproses word gevolglik verhoog aangesien die individu se vermoë om residuele gehoor te gebruik, binne 'n meer verteenwoordigende luisteromgewing geëvalueer word. Gedurende die ontwerpfase van die studie is …

    pretoria Repository record for Die vertaling en ontwikkeling van sinsmateriaal vir die evaluasie van spraakpersepsie by Xhosa-sprekendes (Afrikaans) (opens in a new tab)

  14. Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa

    … die tegnologie assesseer slegs fragmentariese inligting, wat diepgaande insig in energietegnologieë en die reperkussies wat dit vir sosio-ekonomiese en omgewingskwessies inhou, belemmer. Beter energietegnologie-assessering vra vir die gebruik van 'n holistiese en integrerende benadering wat die …

    pretoria Repository record for Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa (opens in a new tab)

  15. Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District

    … kundiges op hierdie terrein is geïdentifiseer om inligting te verskaf omtrent die ontwikkeling van riglyne wat gebruik sal word om grootouergeleide gesinne insake seksuele reproduktiewe kommunikasie te ondersteun. n Niewaarskynlikheidsteekproefmetode is gebruik om die paneel kundiges te …

    pretoria Repository record for Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District (opens in a new tab)

  16. Employee participation and voice in companies : a legal perspective

    Recently, South African company law underwent a dramatic overhaul through the introduction of the Companies Act 71 of 2008. Central to company law is the promotion of corporate governance: companies no longer are accountable to their shareholders only but to society at large. Leaders should direct …

    nwu-za Repository record for Employee participation and voice in companies : a legal perspective (opens in a new tab)