Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 6 of 6 for “"Geslag"”.

  1. An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools

    … status gekontroleer is. 2.4 DIE INVLOED VAN GESLAG OP AKADEMIESE VOORSPELLING: Die literatuur het daarop gewys dat die twee geslagte se akademiese prestasie verskil. Die dogters, byvoorbeeld, presteer beter as seuns in toetse wat verbale aanleg verg, terwyl die seuns beter as dogters in …

    nwu-za Repository record for An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools (opens in a new tab)

  2. Die vertaling en ontwikkeling van sinsmateriaal vir die evaluasie van spraakpersepsie by Xhosa-sprekendes (Afrikaans)

    … is gepoog om 'n balans te verkry ten opsigte van geslag, ouderdom (8-15 jaar en 18-25 jaar) en gebied (stad en platteland). Analise van variansie ontledings het geen statisties beduidende veskille tussen die onderskeie sinslyste aangedui nie. Ten einde die betroubaarheid van metings te verhoog, is …

    pretoria Repository record for Die vertaling en ontwikkeling van sinsmateriaal vir die evaluasie van spraakpersepsie by Xhosa-sprekendes (Afrikaans) (opens in a new tab)

  3. Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse)

    … en gemarginaliseerde kategorieë binne die breër geslagsdiskoers beskou moet word. Daarbenewens word geargumenteer dat die maniere waarop manlikhede waargeneem en gekonstrueer word, sterk deur die blywende nalatenskap van koloniale onderdrukking beïnvloed word – ’n nalatenskap wat die bruin man …

    western-cape Repository record for Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse) (opens in a new tab)

  4. Die ontwerp van 'n postmodernistiese model vir beroepsvoorligting (Afrikaans)

    … aan alle leerders, ongeag ras, geslag, ouderdom of kultuur gebied word. Die voorligtingsinhoude voltrek aan die hand van 'n narratiewe benadering wat in drie fases verloop. Die studie poog verder om die buigsaamheid van 'n potensiele postmodernistiese model tot beroepsvoorligting …

    pretoria Repository record for Die ontwerp van 'n postmodernistiese model vir beroepsvoorligting (Afrikaans) (opens in a new tab)

  5. Die Verhouding tussen die etiese en die redigieuse stadiums by Soren Kierkegaard

    … onderskei, die van die enkeling en die van die geslag. By die kategorie sonde word waarheid, onwaarheid, skuld en sondebewussyn gestel. Berou word die hoogste etiese uitdrukking van die enkeling. Die volgende stappe is versoening en "die enkeling.voor God". Die uiteenlopende siening random …

    pretoria Repository record for Die Verhouding tussen die etiese en die redigieuse stadiums by Soren Kierkegaard (opens in a new tab)