Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 7 of 7 for “"Gesin"”.

  1. Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden

    … en versoening, versoening met die self, in die gesin en in die land word ondersoek in terme van narratief en trauma. Daar word gekyk na die temas van die verwerking van die verlede, die skuldgevoel van Suid-Afrikaners gedurende en na apartheid, en die verwonding van mense gedurende apartheid. …

    cape-town Repository record for Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden (opens in a new tab)

  2. Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief

    … die private sfere van die samelewing, soos die gesin of die moderne individu as sulks. Die betekenis van godsdiens word beperk tot die private sfeer en persoonlike psige. Die sin van godsdiens in die private ruimte hang af van die individu se soeke na vervulling en persoonlike sekuriteit. …

    pretoria Repository record for Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief (opens in a new tab)

  3. Ouers se belewing van hul seksueel getraumatiseerde kind

    … die problematiek rondom die beskrywing van 'n gesin. Die terme funksionele en disfonksionele gesinne word vanuit die algemene sisteemteorie se perspektief vir die doeleindes van hierdie studie aanvaar. Belewing, as 'n konsep waarop die studie gebou is, maak 'n belangrike deel daarvan uit, …

    zulu Repository record for Ouers se belewing van hul seksueel getraumatiseerde kind (opens in a new tab)

  4. Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders

    … die sonder enige sodanige probleme nie. Hoewel gesinsgrootte 'n betekenisvolle negatiewe verband met die meeste toetsprestasies het, het daar feitlik geen betekenisvolle verskille tussen toetslinge in verskillende geboorteposisies in die gesin voorgekom nie. Daar is bevind dat toetslinge wat …

    nwu-za Repository record for Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders (opens in a new tab)

  5. Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans)

    … tot vaders as enkelouers en hoof van die gesin, was tot onlangs beperk. Die doelstelling van die navorsing was om die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare te ondersoek. ‘n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is as die geskikste …

    pretoria Repository record for Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans) (opens in a new tab)

  6. Gesinsbediening as bedieningsvennootskap tussen gemeentes en gesinne

    The aim of this study is to reflect on biblical-theological perspectives on the relationship between the church and families. The study is undertaken against the backdrop of the challenges facing mainline churches, of which the decline in numbers, the lack of the support for programmes and …

    pretoria Repository record for Gesinsbediening as bedieningsvennootskap tussen gemeentes en gesinne (opens in a new tab)

  7. Tetraplegia : the psychosocial problems encountered by black patients once discharged from the hospital

    The purpose of this study was to explore the psychosocial problems encountered by Black patients with tetralpegia once discharged from the hospital. Phenomenology as a research strategy was used with the aim of understanding the worldview of patients. The medical aspects of spinal cord injury were …

    pretoria Repository record for Tetraplegia : the psychosocial problems encountered by black patients once discharged from the hospital (opens in a new tab)