Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 5 of 5 for “"Gesag"”.

  1. 'n Analities-deskriptiewe uiteensetting en evaluasie van die KwaZulu wet op die wetboek van Zoeloereg 16 van 1985 =an analytical descriptive explanation and evaluation of the KwaZulu Act on the Code of alternate law 16, of 1985

    … strafreg (misdrywe wat teen die openbare orde, gesag, fatsoenlikheid en sedelikheid gerig is, of wat uit die regulasies aangaande gebruiklike huwelike en verwante verbintenisse voortspruit), en staats- en administratiefreg (die verhoudinge tussen stam-genote en persone wat in posisies van …

    zulu Repository record for 'n Analities-deskriptiewe uiteensetting en evaluasie van die KwaZulu wet op die wetboek van Zoeloereg 16 van 1985 =an analytical descriptive explanation and evaluation of the KwaZulu Act on the Code of alternate law 16, of 1985 (opens in a new tab)

  2. Die rol van minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana

    Tradisioneel word taalbeplanning hoofsaaklik deur gesaghebbende liggame, gewoonlik staatsinstellings, geïnisieer en bestuur, maar hierdie studie stel voor dat taalbeplanning ook deur gemeenskappe geïmplementeer en toegepas kan word. Hierdie verskynsels word na verwys as Onder-na-bo-taalbeplanning …

    pretoria Repository record for Die rol van minderheidstaalmedia in taalbeplanningprosesse met verwysing na isiZulu, isiXhosa, Sepedi en Setswana (opens in a new tab)

  3. Die Christologie van die Psalter binne die konteks van die koningspsalms? : ‘n praktiese toespitsing op Psalms 45 en 110 (Afrikaans)

    … vyande, aan sy volk geskenk. As teken van sy gesag en sy besondere taak wat die koning van Jahwe ontvang het, is die Dawidiese koning met olie gesalf. Dit het van hom God se messias gemaak. In ooreenstemming met hulle Jebusitiese voorgangers was elke Dawidiese koning ‘n priester net soos …

    pretoria Repository record for Die Christologie van die Psalter binne die konteks van die koningspsalms? : ‘n praktiese toespitsing op Psalms 45 en 110 (Afrikaans) (opens in a new tab)

  4. 'n Tematologiese indeks tot C.K. Oberholzer se "prolegomena van 'n prinsipiële pedagogiek", met besondere verwysing na enkele hoofaksente wat daaruit blyk (Afrikaans)

    … en kriteria; die pedagogiese essensies: gesag, geborgenheid, ontmoeting, openheid, steungewing, noodbelewing en volwassenheid as opvoedingsdoel.</p Die besondere persoonsindeks toon aan dat Oberholzer afkeurend staan teenoor skrywers wat naturaliste is, -isme denke as wetenskap beskou, …

    pretoria Repository record for 'n Tematologiese indeks tot C.K. Oberholzer se "prolegomena van 'n prinsipiële pedagogiek", met besondere verwysing na enkele hoofaksente wat daaruit blyk (Afrikaans) (opens in a new tab)

  5. Moet vroue werklik stilbly in die kerk? : 'n Gereformeerde interpretasie van die 'Swygtekste' by Paulus in die lig van hulle sosiohistoriese, openbaringshistoriese en kerkhistoriese konteks

    In the history of exegesis 1 Corinthians 14:34-35 and 1 Timothy 2:11-15 have functioned as the heavy artillery against women in the ministries. From the 4th century BC, when the Church really started to develop from a dynamic underground movement of believers to a state Church organised in the …

    nwu-za Repository record for Moet vroue werklik stilbly in die kerk? : 'n Gereformeerde interpretasie van die 'Swygtekste' by Paulus in die lig van hulle sosiohistoriese, openbaringshistoriese en kerkhistoriese konteks (opens in a new tab)