Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 5 of 5 for “"Bronne"”.

  1. Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne

    Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt …

    cape-town Repository record for Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne (opens in a new tab)

  2. 'n Ondersoek na die bronne wat Matthias Grünewald gebruik het vir die skilder van die Isenheim-altaarstuk : die Kruisigingstoneel

    Using the Bible as inspiration for paintings was popular during the Middle Ages. External factors also influenced the artists’ life. Matthias Grünewald is one of the artists inspired by the Bible and external factors. This study attempts to determine what possible sources the painter, Matthias …

    pretoria Repository record for 'n Ondersoek na die bronne wat Matthias Grünewald gebruik het vir die skilder van die Isenheim-altaarstuk : die Kruisigingstoneel (opens in a new tab)

  3. Towards a legal history of white women in the Transvaal, 1877-1899

    … 1877 en 1899. Regsdokumente word as primêre bronne gebruik, aangesien dit van onskatbare waarde is in die ondersoek van vrouegeskiedenis, deurdat dit ‘n nuwe perspektief bied. Die skryf van vrouegeskiedenis moet in teorie gegrond wees, aangesien konsepte soos ‘history as a performance’ en …

    pretoria Repository record for Towards a legal history of white women in the Transvaal, 1877-1899 (opens in a new tab)

  4. Ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole van die BRICS-lidlande: 'n Vergelykende dokumentêre studie

    … van die BRICS-lidlande wees. Die verskillende bronne is geraadpleeg nie net om die ondersteuningsdienste aan onderwysers in elke land te verbeter nie, maar ook ten einde die voorsiening van onderwys te verbeter.

    nwu-za Repository record for Ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole van die BRICS-lidlande: 'n Vergelykende dokumentêre studie (opens in a new tab)

  5. Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa

    … van private en eksternaliteitskoste en bronne van sosio-omgewingslaste in die stelsel opgespoor kan word; (iii) om aan energiebesluitnemers 'n visuele instrument te bied wat kan help om ingeligte energievoorsieningsbesluite te neem wat die finansiële lewensvatbaarheid en die …

    pretoria Repository record for Measuring the social costs of coal-based electricity generation in South Africa (opens in a new tab)