Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 20 of 22 for “"Bevindinge"”.

  1. Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring

    … op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening …

    cape-town Repository record for Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring (opens in a new tab)

  2. Die verhoudingsvraagstuk in polisiering

    … op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening …

    cape-town Repository record for Die verhoudingsvraagstuk in polisiering (opens in a new tab)

  3. Serial murder : psychological themes

    … word uiteindelik op 'n tentatiewe wyse met die bevindinge geïntegreer. Van die belangrikste temas wat na vore gekom het is dat die persone 'n afhanklike persoonlikheidstruktuur openbaar met onderliggende angs, dat die persone redelik normaal voorkom sander aanduidings van ernstige patologie, dat …

    pretoria Repository record for Serial murder : psychological themes (opens in a new tab)

  4. An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools

    … 10 leerlinge in Kwazulu skole bestaan. 2. DIE BEVINDINGE UIT DIE LITERATUUR: Om die voorgemelde doel te bereik 1s die oorsig van literatuur met verwysing na die vermelde onafhanklike veranderlikes gedoen, en die volgende gevolgtrekkings is bereik. 2.1 DIE VOORSPELLINGSWAARDES VAN DIE KOGNITIEWE …

    nwu-za Repository record for An evaluation of some cognitive, affective, and school variables as predictors of the academic achievement of standard 10 pupils in Kwazulu schools (opens in a new tab)

  5. Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering

    … se Vrystaat-tak gefokus vir respondente. Die bevindinge was dat WHP-personeel se kennis rakende die ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynsbenadering nie op standaard was nie. Alhoewel WHP-personeel se kennis van die benadering (volgens die vyf temas van ontwikkelingsgerigte maatskaplike …

    pretoria Repository record for Die assessering en voorstelling van strategieë vir die belyning van Werknemerhulpprogramme (WHPs) met 'n ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsynbenadering (opens in a new tab)

  6. ’n Kritiese analise van die visuele diskoers oor gender in SA Sports Illustrated

    … persepsies oor stereotipering ooreenstem met die bevindinge van die navorser op grond van haar kritiese analise. Die vraelysitems is geformuleer deur relevante konstrukeienskappe in die formaat van likertskale by elke foto te operasionaliseer. Die bevinding van die kritiese analise, gebaseer op …

    pretoria Repository record for ’n Kritiese analise van die visuele diskoers oor gender in SA Sports Illustrated (opens in a new tab)

  7. Die invloed van die veranderende samelewing op die psigiese lewe van die kind-in-opvoeding = The influence of the changing society on the psychic life of the child in education

    … sy verhoudinge beTnvloed. Op grand van hierdie bevindinge is sekere aanbevelings rakende die kerngesin, die ouer- en skoolgemeenskap en die kerk gemaak. Met hierdie navorsing is daar gepoog om meer te wete te kom aangaande die adolessent se relasies in "n veranderende samelewing. Die hoop word …

    zulu Repository record for Die invloed van die veranderende samelewing op die psigiese lewe van die kind-in-opvoeding = The influence of the changing society on the psychic life of the child in education (opens in a new tab)

  8. Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders

    … presteer as die uit die laer klasse. Hierdie bevindinge is ook verder bevestig deur die beroepe van veral die vaders, waar toetslinge waarvan die vaders se beroepe hoog in die beroepshier= argie voorkom, betekenisvol beter presteer as dié wat laer lê. Laastens is daar hoogs betekenisvolle …

    nwu-za Repository record for Die verband tussen enkele omgewings- en persoonlike faktore en die toetsintelligensie van kinders (opens in a new tab)

  9. Modelling and control of an articulated underground mining vehicle

    … identies aan ʼn LVD-voertuig is, uitgevoer. Die bevindinge van die toets word met bogenoemde modelsimulasies vergelyk en gevolgtrekkings word gemaak. Laastens word lokalisiering en beheer van ʼn LVDvoertuig behandel. Twee beheermetodes, opelus- nie-lineêre optimale beheer met periodieke herstel en …

    pretoria Repository record for Modelling and control of an articulated underground mining vehicle (opens in a new tab)

  10. Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde

    … data-analise bespreek en na aanleiding van my bevindinge en resultate is daar gevind dat daar wel ’n verskil is tussen die tradisionele onderrigmetode en die sosiaal-konstruktivistiese onderrigbenadering. Dit was ook duidelik dat daar ’n waarskynlike verskil tussen die voor-toets en die …

    pretoria Repository record for Die invloed van twee onderrigbenaderings op Graad 6 leerders se studieoriëntasie in Wiskunde (opens in a new tab)

  11. Essays on international capital flows and macroeconomic stability

    … en laastens inkorporeer ons ons empiriese bevindinge in 'n tweeland- DSAE-model met portefeuljevloei en risikobeperkte finansiële tussengangers. Daar is bevind dat risiko en risiko-aversie se uitwerking op effekte- en aandeelvloei na Suid-Afrika verskillend is. Risiko beïnvloed effektevloei …

    pretoria Repository record for Essays on international capital flows and macroeconomic stability (opens in a new tab)

  12. 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans

    … akkuraat verken en beskryf is. Die belangrikste bevindinge van die empiriese studie is die volgende: Egskeiding is 'n proses met fases wat onderskei maar nie geskei kan word nie; die geskeide man ervaar verskeie emosionele belewenisse voor, tydens en na afloop van die egskeiding; die aanpassing …

    pretoria Repository record for 'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans (opens in a new tab)

  13. Wit onderwysers se persepsies van Swart onderwysers se beroepswereld as leefwereld

    … as leefwereld het. Op grand van die bevindinge van die ondersoek word die volgende aanbevelings gemaak: * * * Oat die daarstelling van 'n Raad vir Onderwysers oorweeg sal word. Oat daar van alle onderwysers in die toekoms verwag sal word om by 'n Raad vir Onderwysers te registreer. …

    zulu Repository record for Wit onderwysers se persepsies van Swart onderwysers se beroepswereld as leefwereld (opens in a new tab)

  14. Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province

    … volgens 'n 4-punt-Likert-skaalvraelys gedoen. Bevindinge: Fase Een-bevindinge het ses (6) wesenlike betekenisse, en vier-en-dertig (34) komponente wat uit daardie wesenlike betekenisse afgelei is, aan die lig gebring. Vier (4) wesenlike betekenisse en veertien (14) komponente het uit die …

    pretoria Repository record for Development of intervention strategies to enhance implementation of maternal and neonatal referral system guidelines in Mopani district in the Limpopo Province (opens in a new tab)

  15. An exploration into the role of public libraries in the alleviation of information inequality and poverty in KwaZulu-Natal, South Africa

    … gevallestudiebiblioteke in diepte bespreek. Die bevindinge van die data-insameling word aangebied, saamgestel onder vyf hooftemas gebaseer op die hoofnavorsingsvrae. Hoofstuk 7 interpreteer en bespreek die navorsingsbevindinge in drie primêre ontledende kategorieë. 'n Verduideliking van die …

    pretoria Repository record for An exploration into the role of public libraries in the alleviation of information inequality and poverty in KwaZulu-Natal, South Africa (opens in a new tab)

  16. Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District

    … refleksiwiteit en tussen-hakies-plassing. Die bevindinge van die studie het aan die lig gebring: Vier (4) kernkwessies (temas) en twaalf (12) komponente (kategorieë) het uit die getranskribeerde data na vore gekom toe PGV's hul lewenservarings gedeel het. Die vier temas is: PGV's se ervarings …

    pretoria Repository record for Communication guidelines to support grandparent headed families regarding sexual and reproductive health in Tshwane District (opens in a new tab)

  17. Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans)

    … aangevra. Indien een van die partye die bevindinge teëstaan kan ‘n verslag deur ‘n sielkundige aangevra word. Tydens die empiriese studie is die inligting geanaliseer. Die semi-gestruktureerde onderhoude het die navorser in staat gestel om sekere temas, wat tydens die onderhoude na vore …

    pretoria Repository record for Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans) (opens in a new tab)

  18. Essays on water resources and the Ugandan economy

    … wat die ekonomie bevoordeel. Die oorkoepelende bevindinge van hierdie proefskrif toon duidelik watter uitdagings die ekonomie telkens die hoof moet bied wanneer die beskikbaarheid van water verander. Voorts beskryf dit watter moontlike intervensies gebruik kan word om die gevolge van sulke …

    pretoria Repository record for Essays on water resources and the Ugandan economy (opens in a new tab)

  19. A wellness programme to prevent and manage compassion fatigue amongst nurses working in an anti-retroviral clinic in a public tertiary hospital

    … gebruik om die welstandsprogram te verfyn. Bevindinge: Verpleegkundiges wat in die ARV-klinieke werk, loop die risiko om empatie-uitputting te ontwikkel as gevolg van werkomgewingskwessies soos uitdagings wat deur die gesondheidsorgstelsel geskep word, ’n gebrek aan ondersteuning deur die …

    pretoria Repository record for A wellness programme to prevent and manage compassion fatigue amongst nurses working in an anti-retroviral clinic in a public tertiary hospital (opens in a new tab)

  20. Civil servant and professional – understanding the challenges of being a public service doctor in a plural health care setting in rural South Africa

    … dokters bied om betrokke te raak. Hierdie bevindinge het aansienlike implikasies vir hoe die werk van dokters in die openbare sektor gekonseptualiseer, beplan en bestuur word. IsiZulu: Kusetshenziswe umuntu wangaphakathi ukuchaza izizwe zomhlaba, lolu cwaningo luwukuhlola okuhlangenwe nakho …

    pretoria Repository record for Civil servant and professional – understanding the challenges of being a public service doctor in a plural health care setting in rural South Africa (opens in a new tab)

Page 1 of 2