Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 5 of 5 for “"Belewenis"”.
-
'n Kwalitatiewe ondersoek na die emosionele belewenis van enkele Suid-Afrikaanse blanke geskeide mans
… nie; die geskeide man ervaar verskeie emosionele belewenisse voor, tydens en na afloop van die egskeiding; die aanpassing aan die egskeiding word deur verskillende faktore geaffekteer; egskeiding het 'n effek op die verhoudingslewe van die geskeide man; die godsdiensbeskouing van die geskeide man …
-
Die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare (Afrikaans)
… Die doelstelling van die navorsing was om die belewenis van enkelouerskap deur die vader met beheer en toesig oor kinders in die middelkinderjare te ondersoek. ‘n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is as die geskikste navorsingsbenadering vir hierdie studie beskou aangesien die doel van die …
-
Die benutting van projektiewe tegnieke ten opsigte van die moeder se emosionele belewenis van 'n miskraam (Afrikaans)
Bereavement of a miscarriage is complex because of factors that are unique to this loss. There is no visible child to mourn for, no memories or shared life experiences. The death is sudden and there usually a lack of recognition of the significance of such a loss by society. In addition, women who …
-
Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden
… is. Die soeke na identiteit mi 'n traumatiese belewenis en die (on-)moontlikheid van he ling is sentrale temas by Van Heerden. Daar word ondersoek ingestel na die intertekstuele 'gesprek' tussen Van Heerden se romans aangaande sentrale temas wat op mekaar bou in sy werk. Van Heerden se oeuvre …
-
'n Ondersoek na die invloed van die belewenisse van maatskaplike werkers op die implementering van die statutêre verwyderingsproses
Statutory social work is a mode of intervention within social work which poses many emotional and physical challenges to social workers. Social workers execute the implementing of the Children's Act (Act 38 of 2005) through the statutory removal process and they are the primary facilitators of this …