Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 2 of 2 for “"Aggressie"”.
-
’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun
… meerstemmigheid en die gebruik van stilte of aggressie as selfregulering word verder ontleed as literêre voorstellings van trauma. Die studie dra by tot navorsing oor swart Afrikaanse vroueskrywers deur geestesgesondheid as interseksionele komponent in te sluit. Dit bied ’n metodologiese …
-
Die aard en impak van psigologiese geweld op sekondêreskool-onderwysers : riglyne vir ondersteuning
Psychological violence is mistreatment that is severe enough to influence the target person's health, to destroy his work or total career and overstrain his relationship with his family or friends. The impact of psychological violence has compelled many a company and organization to introduce …