Global ETD Search

Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.

Results

Showing 1 to 11 of 11 for “"Afrikaanse letterkunde"”.

  1. Gender-konstruksies in die afrikaanse letterkunde : 'n ondersoek in kultuurstudies, litterêre teorie en kreatiewe skryfwerk

    This thesis argues that gender is a construct or a choice. The different gender positions (feminisms, masculinities, homosexualities et al.) are read against modem literary theory. When applicable a particular theory is tested from a creative perspective. The outset of the thesis is metafictional …

    cape-town Repository record for Gender-konstruksies in die afrikaanse letterkunde : 'n ondersoek in kultuurstudies, litterêre teorie en kreatiewe skryfwerk (opens in a new tab)

  2. 'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde

    … studie wil slegs fokus op sekere aspekte van die letterkunde wat aanduiding bevat van die ervaring van gay-persone binne die samelewing, en die impak van hierdie ervaring op die gay-individue se psige.

    cape-town Repository record for 'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde (opens in a new tab)

  3. Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde

    … van die moderne erotiek soos dit verskyn in die Afrikaanse literêre teks. Die roman Mahala van Chris Barnard word vanuit 'n Freudiaanse perspektief benader en wys op die sado-masochistiese boublokke van die Afrikanerliefde: die sosio-psigologiese regressie van die hoofkarakter word nagegaan …

    cape-town Repository record for Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde (opens in a new tab)

  4. n Kritiese ontleding van die jongste benaderings ten opsigte van die onderrig en evaluering van Afrikaanse letterkunde in die hoërskool

    The meaning, value and aim of this study lie in the awareness and identification of problem areas in examination of Afrikaans literature on high scholl level, usually pertaining to Grades 11 and 12 learners, taking Afrikaans as First Language (HG) subject. An exposition and analysis of the most …

    cape-town Repository record for n Kritiese ontleding van die jongste benaderings ten opsigte van die onderrig en evaluering van Afrikaanse letterkunde in die hoërskool (opens in a new tab)

  5. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller

    … herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en …

    cape-town Repository record for 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller (opens in a new tab)

  6. Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021)

    … tussen plek en traumatiese herinnering in die Afrikaanse letterkunde deur te steun op Michelle Balaev (2008) se argument dat plek sentraal is tot literêre uitbeeldings van trauma, beide as die plek van ervaring en as 'n bydraer tot die organisasie van herinnering en betekenis. Deur 'n raamwerk …

    cape-town Repository record for Die plaas as 'n plek van traumatiese herinnering in Valsrivier (2013) en Kompoun (2021) (opens in a new tab)

  7. ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters

    … tog het dit tot dusver min aandag ontvang in die Afrikaanse letterkunde. Die verwikkelde moeder-dogter- verhouding is ? deurlopende tema in die werk van drie swart Afrikaanse vrouedigters, nl. Ronelda Kamfer, Jolyn Phillips en Shirmoney Rhode. Elkeen plaas ? eiesoortige fokus daarop. Die dimensies …

    western-cape Repository record for ? Analise van die moeder-dogter-verhouding in geselekteerde werke van swart Afrikaanse vrouedigters (opens in a new tab)

  8. ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun

    … vir hierdie studie spreek ’n leemte in die Afrikaanse letterkunde aan deur geestesgesondheid, spesifiek posttraumatiese stresversteuring (PTSV), saam met ras, klas en gender in te reken wanneer die vrouekarakters se geleefde ervaring ondersoek word. Die hoofnavorsingsvraag fokus op die rol …

    stellenbosch Repository record for ’n Sielkundig-feministiese ondersoek na trauma en die geleefde ervaring van die vrouekarakters in Valda Jansen se Hy kom met die skoenlappers en Ronelda Kamfer se Kompoun (opens in a new tab)

  9. Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse)

    … van bruin manlike identiteite in kontemporêre Afrikaanse poësie. Die sentrale doel van hierdie projek is om die uitbeelding van bruin manlike figure in die Afrikaanse letterkunde te verken en evalueer deur die werk van jonger en kontemporêre manlike digters te ontleed. Dit is duidelik dat die …

    western-cape Repository record for Bruin manlike subjektiwiteit in die digkuns van Ryan Pedro en Ashwin Arendse (Brown male subjectivity in the poetry of Ryan Pedro and Ashwin Arendse) (opens in a new tab)

  10. n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy)

    … (2019) het �n vernuwende uitwerking in die Afrikaanse literatuur gehad. Dit kan hoofsaaklik teruggevoer word na die skrywer se gebruik van �n (swart) lesbiese protagonis. Wyngaard is ook die eerste swart Afrikaanse vroue-outeur wat haar tot hierdie genre gewend het. Haar misdaadtrilogie toon …

    western-cape Repository record for n Interseksionele lees van Bettina Wyngaard se misdaadtrilogie (An intersectional reading of Bettina Wyngaard�s crime-fiction trilogy) (opens in a new tab)

  11. Die literêre biografie - 'n terreinverkenning (Afrikaans)

    This study endeavours to research the field of literary historiography in general and specifically biographic historiography. In South Africa this genre has a limited tradition. Apart from a few diffused contributions by specialists in technical and other publications, and the essays by Hennie …

    pretoria Repository record for Die literêre biografie - 'n terreinverkenning (Afrikaans) (opens in a new tab)