Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results
Showing 1 to 20 of 110 for “"Afrikaans and Netherlandic studies"”.
-
Die Volksdigter - AG Visser
No abstract
-
n Mosaïek van sitate: André P. Brink se Inteendeel as historiografiese interteks
… lnteendeel (On the Contrary) does its title and mottoes proud by challenging the status quo surrounding the representation of historical occurrences. The text is an exhibition of the way historiography is created and fictionalised. It masquerades as an ordinary historical novel, but is not A …
-
'n Kritiese beskouing van die Maleise en Portugese woorde in Afrikaans
Daar is ivialeise en Portugese woorde in Afrikaans "Wat die volksplanters in 1652 met hul na die Kaap saamgebring het, en daar is woorde wat aan die Kaap self uit die hawe-en slawe taal en uit die taal van die Oosterse bannelinge of hul nageslag in die taal van die Kapenare gekom het. Al sulke …
-
Die poëtika van die liriek in die Afrikaanse literêre kabaret
… me that this part of South African theatre life and literature is a neglected phenomena. It needs urgent attention, not only for the literary importance, but also for the social relevance. Towards this end the assistance of Hennie Aucamp, who gave me access to his entire extensive cabaret …
-
Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux
Hierdie tesis het ten doel om inhoud te gee aan die konsepte primardialiteit en simbolisering en om die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering te ondersoek. In hierdie werk word gepostuleer: 1. dat daar 'n primordiale wereld in Ietterkunde bestaan; 2. dat die proses van simboliseling …
-
Poësie en die politiek van die postmodernisme : 'n ondersoek na die postmodernistiese poësie van Wilma Stockenström
… opens up links between the postmodern debate and postcolonial discourse. This is especially pertinent when reading literary texts from a former colony such as South Africa, and specifically a text which focuses on an event which forms part of the country's colonial history, that being the …
-
Die rol van die egosentriese outeur in die poësie van Antjie Krog, met spesifieke verwysing na Lady Anne (1989)
… egocentric author in the poetry of Antjie Krog and its development through seven volumes of verse. The term "egocentric author" here signifies that author which is the writing subject and which insists that the reader take cogniscence of him or her. The second chapter of the dissertation focuses …
-
'n Vergelykende ondersoek na die ooreenkomstige beeldgebruik in "Groot ode" van N.P. van Wyk Louw en Die Heengaanrefrein van Wilma Stockenström
… dissertation examines the corresponding symbols and imagery in N. P. van Wyk Louw's "Groot Ode" and DIE HEENGAANREFREIN by Wilma Stockenström. The poetic approach in both works is similar and comparable, because both poets are concerned with mankind's questing nature. In both texts man is …
-
Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo
… studieterrein is. Verskeie artikels en nagraadse studies oor uiteenlopende aspekte van Prinsloo se verhale is reeds voltooi, maar daar is nog geen sistematiese ondersoek gedoen oor die verhouding tussen feit en fiksie soos dit na vore kom in sy vier bundels nie. Met die skrywer se afsterwe in …
-
Die skrywer as hermafrodiet
In hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere …
Page 1 of 6