Back to search

Department of Historical Studies

Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803

Abstract

dc:description.abstract

Op 1 Mei 1967 kon die Suid-Afrikaanse vloot sy een-en- twintigste verjaardag vier. Bloedjonk dus, as weermagsdeel; maar eweneens belangrik as integrale deel van ons land se Weermag en as tydelike tuiste jaarliks van honderde dienspligtige jong Suid-Afrikaners. 'n Honderd twee-en-sewentig jaar tevore - op 11 Junie 1795 - het 'n eskader van die Britse vloot sy verskyning in Simonsbaai gemaak. Dit was die begin van 'n vlootverbintenis tussen Brittanje en die latere Suid-Afrika wat, met 'n onderbreking van net drie jaar (1803-6), tot 1957 besonder heg sou wees, en wat selfs sedert die oorname van Simonstad nog steeds bly voortbestaan danksy die sg. Simonstad-ooreenkoms. In hierdie verhandeling word die eerste agt jaar van die Britse vloot se verblyf aan die Kaap - die beginjare van hierdie "verbintenis" - van naderby beskou.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
Department of Historical Studies
Year dc:date.issued
1967

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • De Villiers, Charl Jean
Advisor dc:contributor.advisor
  • Axelson, E

Rights

Language dc:language.iso
afr

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/18083
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/18083

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

De Villiers, Charl Jean. Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803. Department of Historical Studies, 1967. http://hdl.handle.net/11427/18083