Back to search

College of Music

'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32

Abstract

dc:description.abstract

Ten spyte van toenemende belangstelling in die solo-klavierwerke van Sergei Rachmaninof, is daar nog steeds beperkte studies vir die bestudering daarvan beskikbaar. Die doel van hierdie studie is die ontleding van 'n aantal aspekte wat 'n invloed op die bestudering en uitvoering van sewe van Rachmaninof se Preludes,.Opp. 23 en 32, het. In die studie word die historiese gebeure rondom sy lewe bespreek, wat dien as agtergrond tot die komposissie van Rachmaninof se Preludes. Die bespreking oor die klawerbordprelude verwys na die onstaan van klawerbordpreludes, die preludes uit Das Wohltemperierte Clavier van J. S. Bach, en volg dan die ontwikkeling van diengenre met die Preludes van Chopin en Rachmaninof. Sodoende word Rachmaninof se Preludes binne perspektief tot die ontwikkeling van die genre geplaas. In die laaste hoofstuk word 'n styl-tegniese ontleding van die sewe preludes van Rachmaninof gedoen, met verwysing na musikale inhoud en uitvoeringsprobleme. Ten slotte word gevolgtrekkings ten opsigte van die bespreekte werk gemaak.

Degree

thesis:*
Grantor dc:publisher.institution
College of Music
Year dc:date.issued
2002

Author and committee

dc:creator, dc:contributor.*
Author dc:creator
  • Swanevelder, J de Ville
Advisor dc:contributor.advisor
  • Hofmeyr, Hendrik

Rights

Language dc:language.iso
eng

Identifiers

dc:identifier.*
Handle dc:identifier.uri
http://hdl.handle.net/11427/15430
OAI identifier oai:identifier
oai:open.uct.ac.za:11427/15430

Chain of custody

source
Harvested from
University of Cape Town
Base URL
open.uct.ac.za/oai/request
Last updated
2026-07-22
Source record
OAI-PMH GetRecord
related terms
citation

Swanevelder, J de Ville. 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32. College of Music, 2002. http://hdl.handle.net/11427/15430